Wednesday, October 17, 2012
Opperman; Langenhoven,
Soos D.J. Opperman die verteller in Joernaal van Jorik laat sê: "En soos jy weet, my seun, die tou was vrot/ waaraan die vier opstandiges moes hang;/ party sê dis toeval, /maar ons sê dis God."
Cuyler het gesê dat hy hul gesigte nooit sou vergeet nie. Hy het egter geen mag gehad om die vonnis te versag nie en die ongelukkiges is weer opgehang.
Helde was hierdie rebelle nie; hul eie volksgenote sou die meeste gely het onder 'n roekelose opstand. Maar die onvergeetlike teregstelling het van hulle martelaars help maak. Langenhoven wat hulle verkeerdelik idealiseer ("Op Slagtersnek staan 'n ereboog"), het ook geskryf: "Déur die spelonk, deur die bloed van 'n dwaas, loop die pad van Suid-Afrika."
http://praag.co.za/feuilleton-magazine-386/geskiedenis-magazine-480/7295-slagtersnek.html
The rebellion failed, but later on in 1877, after the annexation of Transvaal, S J du Toit used this incident for propaganda purposes against the English in his article Di geskiedenis van ons land in di taal van ons land (The history of our country in the language of our country). Afrikaners later on often referred to the history of Slagtersnek. C J Langenhoven for instance referred to Slagtersnek during the rebellion of 1914 in Eerste stoffies op die pad van Suid Afrika (First dust on the road of South Africa - 1921).
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment